Laat hoor bietjie van jou
Ek hoor graag van jou
Ek sal bitter graag wil hoor wat julle te sĂȘ het. Of dit nou voorstelle of kritiek is, gooi dit.
Deel asseblief julle resepte, gedagtes en stories en ek sit dit met liefde bymekaar vir 'n volgende boek. Natuurlik met die nodige erkenning.