Grasdak - Bultfontein

Grasdak foto

Boats en Mira is die eienaars.  So kyk uit vir so man wat lyk of hy 50 maar ...... wat se hare gekam is deur 'n eier klitser.  Dan Mira met lang donker hare....Sy is die wat die Castle light drink.  So julle kan hulle nie mis nie.

Boatsi sal jou keel nat hou en Mira sal jou magie vol hou.

Met 'n groot kroeg area en 'n "restaurant" gedeelte voel almal dadelik tuis.

Daar word live sport gewys met twee TV's en dan musiekies wat vir jou lekker is.

My opinie op kos daar:

Jalepino chicken snitzel.
Cheese burger
300g Steak
..Moenie jou flous met 'n enkel nie.  Enkels word gebreek in sport.

Opens ure

Maandae tot Saterdae : 12:00 tot 22:00
As jy mooi vra is die antwoord gewoonlik ja

Bestel gou